vlag - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Die Vlag van Suid-Afrika.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
vlag vlae
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
vlaggie vlaggies

'n Lap/doek met patrone en kleure was as simbool van 'n party, land of nasie gebruik word.

Een van die mees gewilde gebruike van ’n vlag is om ’n nasie of land te simboliseer.

Vertalings:
Engels: flag(en) Esperanto: flago(eo) Grieks: σημαία(el) v Frans: drapeau(fr) m Nederlands: vlag(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vlag.

Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord vlag v/m vlaggen
Verkleinwoord vlaggetje vlaggetjes

Hulp:IPA: [vlɑɣ̊]

Vlag

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vlaggen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vlaggen
  3. gebiedende wys van vlaggen

1.: Ik vlag.

2.: Vlag je?

3.: Vlag!