vleis - Wikiwoordeboek (original) (raw)

[1] Vleis.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
vleis vleise
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
vleisie vleisies

Uitspraak

(lĂȘer)

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

  1. (voeding) Voedsel wat van die sagte weefsel van diere voorberei is.
  2. (anatomie) Spierweefsel van bepaalde organe.
  3. Eetbare deel van vrugte.

Voorbeeldsinne

  1. Die manskappe is van groente, vleis en melk voorsien.
  2. Die vleis om die wond het begin genees.
  3. Die perske het 'n soet, sappige vleis.

Hiponieme

braaivleis, perdevleis

Vertalings

Vertalings: Voedsel
Engels: meat(en) Esperanto: viando(eo) Frans: viande(fr) v Nederlands: vlees(nl) o Sotho (Noord-): nama Sotho (Suid-): nama(st) Tswana: nama(tn)
Vertalings: Spierweefsel
Engels: flesh(en) Nederlands: vlees(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vleis.