voorsien - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek voorsien
Verlede Tyd ek het voorsien

voor•sien

  1. Vooruit sien; 'n profetiese blik hê.

  2. Voorsorg tref; sorg vir; verskaf.

  3. Hy voorsien dat dit tot ongelukke sal lei.

  4. U word voorsien van alle benodigdhede.

Vertalings: 1. Vooruit sien
Engels: predict(en), foresee(en) Nederlands: voorzien(nl)
Vertalings: 2. Sorg vir
Engels: provide(en) Nederlands: voorzien(nl)