vrede - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Vredesduif met olyftakkie, 'n internasionale simbool van vrede.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vrede | — |
vre•de
Niemand wat met mekaar baklei nie; 'n gebrek aan konflik/oorlog.
Toestand van rus en kalmte; 'n ongesteurdheid.
In baie dele van die wêreld is dit keer op keer onmoontlik om die vrede te bewaar.
Ek het vrede in my gemoed.
| Vertalings: |
|---|
| Engels: peace(en), tranquility(en) Nederlands: vrede(nl) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor vrede.