wapen - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Gevaarlike wapen.
Pretoria se wapen.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wapen | wapens |
'n Stuk gereedskap wat gebruik word om te beseer, beskadig, vernietig of dood te maak.
(heraldiek) 'n Simbool wat gebruik word om 'n persoon, familie, stad, staat of organisasie te onderskei.
By skyfskiet is noukeurigheid, snelheid en die tipe wapen wat gebruik word van uiterste belang.
Die wapen van Suid-Afrika is Suid-Afrika se amptelike heraldiese simbool.
Swaard, knuppel, strydbyl, spies, pyl-en-boog, slinger, mes, dolk, vuurwapen
| Vertalings: vegimplement |
|---|
| Engels: weapon(en) Nederlands: wapen(nl) o |
| Vertalings: simbool |
|---|
| Engels: coat of arms(en) Nederlands: wapen(nl) o |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor wapen.