weet - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | weet |
| Verlede Tyd | ek | het geweet |
| Onbepaalde wys | (te) wete | |
| Teenwoordige deelwoord | wetende |
Hulp:IPA: [vɪət]
weet
Die antwoord ken; kennis daarvan dra; die inligting is nie vir jou nuut nie.
Niemand weet wanneer, waar en deur wie die boek geskryf is nie.
- Kom meer te wete oor jou voorouers.[1]
Ek wil weet waar ek aan of af is (wat my posisie is).
Almal weet dit.
«Soveel van iets weet soos 'n aap van godsdiens.»
Heeltemal niks weet van 'n saak nie.
| Vertalings: weet |
|---|
| Engels: know(en) Esperanto: koni(eo) Nederlands: weten(nl) Xhosa: azi |