windswael - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Inhoud
Gereedskap
Aksies
Algemeen
- Skakels hierheen
- Verwante veranderings
- Laai lêer
- Permanente skakel
- Bladinligting
- Haal dié blad aan
- Kry verkorte URL
- Switch to legacy parser
Druk/uitvoer
Ander projekte
Voorkoms
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| windswael | windswaels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| windswaeltjie | windswaeltjies |
Etimologie
Woordafbreking
wind•swa•el
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(voëls) 'n Voël uit die familie
Apodidae
Voorbeeldsinne
- Een Europese windswael in Switserland het 21 jaar oud geword en 'n afstand van 4,8 miljoen kilometer gevlieg - dis ses keer maan toe en terug.[1]
Vertalings
| Vertalings: |
|---|
| Engels: swift(en) Nederlands: gierzwaluw(nl) v/m |
Verwysings
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=windswael&oldid=232785"