On the way to fuller Koinonia (original) (raw)

Die eerste 40 jaar van Orania

Tydskrif vir geesteswetenskappe, 2021

Universiteit van die Vrystaat en is tans 'n navorsingsgenoot by die Eenheid vir Taalfasilitering en Bemagtiging. Ná hy sy PhD aan die Universiteit van die Vrystaat in 2013 verwerf, ondersoek hy inligtingstegnologie, grootdata en die netwerkwetenskap met spesifieke toepassings binne die Afrikaner se leefwêreld, veral met 'n klem op die Afrikaanse literatuurstudie. As NNSgegradeerde navorser het hy reeds meer as 60 artikels en drie boeke gepubliseer. Burgert Senekal joined the University of the Free State in 2008 and is currently a research associate in the Unit for the Facilitation and Empowerment of Languages ("Eenheid vir Taalfasilitering en Bemagtiging"). After obtaining a PhD from the University of the Free State in 2013, he focused, in his research, on information technology, big data and the network community, with particular reference to applicability within the Afrikaner way of life, as this concerns especially the study of Afrikaans literature. In his capacity as a NRF-rated researcher, he has already published more than 60 articles, as well as three books.

Perspektief in Raka

Literator, 1980

Die verteller in Raka dring op nog ’n manier in die innerlike van sy karakters in, naamlik deur hulle hul ruim te te laat belewe. Die ruim te word beskryf soos die karakter dit ervaar, en daarom kan ’n mens hierdie ruimtebelewing ook beskou as beperking, van die alwetendheid van die verteller. Veral twee stukke ruimtebeskrywing is belangrik in Raka. Dit is die beskrywing van Koki en Raka se swemplekke (p. 13 en p. 21 onderskeidelik).

Leipoldt in 1980*)

Koers - Bulletin for Christian Scholarship, 1980

Bystand van die Sentrum vir Afrikaans van die KGN in verband met die verkryging van bronnemateriaal word met dank erkenj Oor L eipoldt se veelsydigheid ho ef daar nie veel gésê te w ord nie. Hy was digter, dram aturg, rom anskryw er, joem alis, geneesheer, kos-en w ynkenner, filantroop, w êreldburger, maar bly tog vir ons in die eerste plek digter. Ons beeld van Leipoldt so oeuvre kan verander-daar is vanjaar al tw ee "n uw e" w erke van hom o n td ekm aar as daar iets van Leipoldt behoue sal bly, sal d it eerder sy poësie as sy dram a, prosa, joem alistieke w erk o f kookboeke wees; so lyk dit altans op die oom blik. Daarom beperk ek my to t sy poësie en sal ek nie probeer om u totaalbeeld van sy ry k m aar erg ongelyke oeuvre te gee nie. Die probleem m et baie van L eipoldt se gedigte deesdae is d at ons d it te goed ken. As ons eers begin m et J o u oë is n at m et die trane van gister; J o u siel is gem artel, deur sm arte gepla; Van vrede en p ret was jy vroeër 'n verkwister; En nou, w at b ly oo r van jo u rykdom m e? Ja , skakel 'n deel van ons brein outom aties af. Ek m oet dus vanaand probeer om d eur daardie outom atism e te breek en u w eer vars en n u u t na L eipoldt te laat kyk.

�Wat sal hierdie kindjie eendag word?� Kindwees in die w�reld van Jesus (Deel 2)

Verbum et Ecclesia, 2000

�What will this child become?� Childhood in the world of Jesus (Part 2) This is the second part of an historical investigation into the conditions and experiences of childhood in first century Palestine. Aspects of early childhood, socialisation and education are discussed. The issue, �Jesus and the children� is explored briefly.