hart - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Die menslike hart.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
hart harte
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
hartjie hartjies

Hulp:IPA: [ɦɑrt]

هَرْتْ , meervoud: هَرْتِی

1. {{anatomie|af|| Orgaan wat deur sy voortdurende, ritmiese sametrekkings die bloedsomloop in die liggaam aan die gang hou.

2. Gemoed.

3. Moed, ywer, geesdrif.

4. Pit, kern.

5. Binneste, middelste, binnenste gedeelte van iets.

6. Liefste, lieflingsnaam vir 'n persoon.

Vertalings: hart
Deens: 1 hjerte(da) Duits: 1, 2, 3, 4, 5, 6 Herz(de) Duits (Mennonities): 1, 2, 3, 4, 5, 6 Hoat Engels: 1, 2, 3, 4, 5, 6 heart(en) Esperanto: koro(eo) Faroëes: 1 hjarta(fo) Frans: 1 cœur(fr) Goties: 1 𐌷𐌰𐌹𐍂𐍄𐍉(got) (haírtō) Grieks (Dhimotiki): 1 καρδιά(el) (kardhja) Grieks (Katharewoesa): 1 καρδία(el) (kardhia) Herero: 1 omutima Italiaans: 1 cuore(it) Jiddisj: 1, 2, 3, 4, 5, 6 האַרץ (harts) (yi) Kasjoebies: 1 serce(csb) Klingon: 1 tIq Latyn: 1 cor(la); 2, 3 animus(la) Moldawies: 1 inimă, cord Nederlands: 1, 2, 3, 4, 5, 6 hart(nl) Ngala: 1 motéma(ln) Ngoni: 1 mwoyo Noors (Nieu-): 1 hjarta(nn), hjarte(nn) Noors (Oud-): 1 hjarta Roemeens: 1 inimă(ro), cord(ro) Russies: 1, 5 сердце(ru) (serdtse) Spaans: 1 corazón(es) Swahili: 1 moyo(sw), fuadi(sw) Swazi: 1 inhlitiyo(ss) Sweeds: 1 hjärta(sv) Turks: 1 yürek(tr), kalp(tr) Turks (Osmaans): 1 یورك(osm) (yürek), قلب(osm) (kalb) Venda: 1 mbilu Volapük: 1 lad(vo) Xhosa: 1 intliziyo, iphaphu; 5 umbindi Yslands: 1 hjarta(is) Zoeloe: 1 inhliziyo(zu); 3 umhawu(zu); 5 umongo(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hart.

Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord hart harts

Hert

Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord hart o harten
Verouderde vorme
Genitief harten harten
Datief hart(e) harten

IPA:

Nederlands: [hɑrt], meervoud: [ˈhɑrtə(n)]

Belgies: [hɑʀt], meervoud: [ˈhɑʀtə(n)]

Hart