wins - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
wins winste

Uitspraak

IPA: [vəns, və̃ːs], meervoud: [ˈvənstə, ˈvə̃ːstə]

Met Arabiese letters

ڤِنْسْ , meervoud: ڤِنْسْتِی

Spelling tot 1909

wiñs, meervoud: wiñste

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

  1. Profyt, opbrings, voordeel.
  2. (Handel:) verkoopsprys min inkoopprys plus onkoste.

Vertalings

Vertalings: wins
Duits: 1 Gewinn(de); 2 Gewinnspanne(de) Engels: 1 profit(en), gain(en); 2 margin(en)