baba - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Agt maande oue baba.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| baba | babas |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| babetjie | babetjies |
IPA: [ˈbɑːbɑ], meervoud: [ˈbɑːbɑs]
بَابَ , meervoud: بَابَسْ
bába, meervoud: bábas
Baie jong kindjie.
Iets wat vertroetel word.
Nadat sy die lewe aan die baba geskenk het, het Maia hom in komberse toegedraai en gaan slaap.
Hierdie ou kar is my babatjie, dit het soveel tyd en energie gekos om hom weer aan die ry te kry.
| Vertalings: baba | |
|---|---|
| Duits: Baby(de) Engels: baby(en) Esperanto: bebo(eo) Interlingua: infante(ia) Interlingue: infante(ie) Nederlands: baby(nl), zuigeling(nl) | Noors: baby(no) m Turks: bebek(tr) Turks (Osmaans): ببك(osm) (bebek) Xhosa: usana Zoeloe: umntwana(zu) |
Swahili (sw)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | baba | baba |
| Lokatief | babani | babani |
| Met besitskakels: baba (possessief) |
Klas 9 , meervoud: klas 10
باب , meervoud: باب
IPA: [ˈɓaːɓa], lokatief: [ɓaˈɓaːni]; meervoud: [ˈɓaːɓa], lokatief: [ɓaˈɓaːni]
Turks (tr)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | baba | babalar |
| Genitief | babanın | babaların |
| Datief | babaya | babalara |
| Akkusatief | babayı | babaları |
| Lokatief | babada | babalarda |
| Ablatief | babadan | babalardan |
| Verdere verbuigings: baba (verbuiging) |
بابا , meervoud: بابالر
IPA: [bɑ'bɑ], genitief: [bɑbɑˈnɯn], datief: [bɑbɑˈja], akkusatief: [bɑbɑˈjɯ], lokatief: [bɑbɑˈdɑ], ablatief: [bɑbɑˈdɑn]; meervoud: [bɑbɑˈɫɑɹ], genitief: [bɑbɑɫɑˈrɯn], datief: [bɑbɑɫɑˈrɑ], akkusatief: [bɑbɑɫɑˈrɯ], lokatief: [bɑbɑɫɑrˈdɑ], ablatief: [bɑbɑɫɑrˈdɑn]
(Verouder:) peder