bad - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[1]: 'n Bad.
Afrikaans (af)
bad
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bad | baddens |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| badjie | badjies |
'n Voorwerp waarin mens jouself met water was.
'n Hoeveelheid water of ander medium waarin iets of iemand onderdompel kan word.
Tap solank water in die bad in.
Die metaal word in 'n suurbad skoongemaak.
Iemand 'n koue bad gee (sy geesdrif demp).
| Vertalings: bad |
|---|
| Engels: bathtub(en) Nederlands: bad(nl) |
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | bad |
| Verlede Tyd | ek | het gebad |
Was; om skoon te maak.
Die voëltjie bad homself in die voëlbak.
| Vertalings: bad |
|---|
| Engels: bath(en) |
Nederlands (nl)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | bad o | baden |
| Verkleinwoord | badje | badjes |
Hulp:IPA: [bɑt]
Bad; 'n Voorwerp waarin mens jouself met water was.
Bad; 'n Hoeveelheid water of ander medium waarin iets of iemand onderdompel kan word.
enkelvoud verlede tyd van bidden
1.: Ik bad.
2.: Jij bad.
3.: Hij, zij, het bad.
.