geskenk - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Inhoud

Gereedskap

Aksies

Algemeen

Druk/uitvoer

Ander projekte

Voorkoms

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Geskenke onder 'n kersboom.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
geskenk geskenke
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
geskenkie geskenkies

Woordafbreking

ge•skenk

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

'n Present; iets wat iemand vir jou gee; wat gegee is sonder om iets terug te verwag.

Voorbeeldsinne

Wat is die snaakste geskenk wat jy vir Kersfees gekry het?

Sinonieme

kado

present

Vertalings

Vertalings:
Engels: gift(en), present(en) Nederlands: cadeau(nl) o, geschenk(nl) o Zoeloe: isipho(zu)

Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=geskenk&oldid=204981"

Kategorieë: