god - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Inhoud

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
god gode
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
godjie godjies

'n Belangrike wese wat aanbid word of waaraan andersinds groot waarde geheg word.

Dionisos is in die Griekse mitologie die god van wyn, teater, druiwe, rituele waansin en religieuse ekstase.

Vertalings:
Engels: god(en) Nederlands: god(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor god.

Kategorieƫ: