jaar - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| jaar | jare |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| jaartjie | jaartjies |
IPA: [jɑːr], meervoud: [ˈjɑːrə]
یَارْ , meervoud: یَارِی
jaar, meervoud: járe, já-re
Tydperk wat in maande en dae onderverdeel word.
Eenheid van tyd wat dit 'n planeet neem om om sy ster wentel.
Volgens die Gregoriaanse kalender tel een jaar 365 dae.
| Vertalings: jaar | |
|---|---|
| Duits: Jahr(de) Duits (Mennonities): Joa Engels: year(en) Esperanto: jaro(eo) Estnies: aasta(et) Etruskies: 𐌋𐌉𐌅𐌀(ett) (avil) Frans: année(fr) Fins: vuosi(fi) Goties: 𐌾𐌴𐍂(got) (jēr) Interlingua: anno(ia) Interlingue: annu(ie) Italiaans: anno(it) Jiddisj: יאָר (jor) (yi) Klingon: DIS | Limburgs: jaor(li) Luxemburgs: Joer(lb) Nederlands: jaar(nl) Middelnederlands: jaer Russies: год(ru) (god) Spaans: año(es) Sweeds: år(sv) Turks: yıl(tr) Turks (Osmaans): ییل(osm) (yıl), سنه(osm) (sene), سال(osm) (sâl) Viëtnamees: năm(vi) Xhosa: unyaka 1 |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor jaar.
Nederlands (nl)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | jaar o | jaar, jaren |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | jaars | jaar, jaren |
| Datief | jare | jaren |
IPA:
Nederlands: [jaːr], meervoud: [ˈjaːrə(n)]
Belgies: [jaːʀ], meervoud: [ˈjaːʀə(n)]
In die huidige taal is die meervoud jaren, wat vroeër net die datief was die gebruiklike meervoud, behalwe wanneer dit met telwoorde gebruik word.
«Het jaar dat ik in Zuid-Afrika doorgebracht heb ...»
Die jaar wat ek in Suid-Afrika deurgebring het
«De drie jaar die ik in Zuid-Afrika doorgebracht heb ...»
Die drie jaar wat ek in Suid-Afrika deurgebring het
«Dat heeft vele jaren geduurd.»
Dit het baie jare geduur.