kaneel - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kaneel |
ka•neel
(spesery) 'n Spesery gemaak van die gedroogde binneste bas van die kaneelboom, wat as geurmiddel in baie geregte gebruik word
- Kaneel bevat antioksidante soos polifenole wat help om inflammasie in die liggaam te verminder.[1]
| Vertalings: |
|---|
| Engels: cinnamon(en) Nederlands: kaneel(nl) m en o |