keel - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
X-straalfoto van 'n mense se keel.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| keel | kele |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| keeltjie | keeltjies |
IPA: [kiə̯ɫ], meervoud: [ˈkiə̯lə]
كَِیلْ , meervoud: كَِیلِی
(anatomie) Voorste uitwendige gedeelte, met die sluk- en asemhalingsorgane daarin.
Ruimte agter die kleintongetjie tot ongeveer waar die nek ophou.
Voorwerp wat op 'n keel lyk of daaraan laat dink.
Die skaap se keel is afgesny.
Ek het verkoue en my keel is seer.
| Vertalings: keel | |
|---|---|
| Duits: Kehle(de), Gurgel(de), Rachen(de) Engels: throat(en), gullet(en) Frans: gorge(fr) Herero: omuryu Italiaans: gola(it) Russies: горло(ru) (gorlo), глотка(ru) (glotka) Spaans: garganta(es) | Sweeds: strupe(sv) Turks: boğaz(tr), gırtlak(tr) Venda: mukulo Volapük: slug(vo) Xhosa: ummizo Zoeloe: umminzo(zu), umphimbo(zu) |
Nederlands (nl)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | keel v/m | kelen |
| Verkleinwoord | keeltje | keeltjes |
IPA: Nederlands: [ˈkeːɫ], meervoud: [ˈkeːlən, ˈkeːlə]
Belgies: [ˈkeːɫ], meervoud: [ˈkeːlən, ˈkeːlə]
1. Voorste uitwendige gedeelte, met die sluk- en asemhalingsorgane daarin.
2. Ruimte agter die kleintongetjie tot ongeveer waar die nek ophou.
3. Voorwerp wat op 'n keel lyk of daaraan laat dink.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | keel o | — |