kook - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kook |
| Verlede Tyd | ek | het gekook |
| Teenwoordige deelwoord | kokend | |
| Verlede deelwoord | gekookte |
(kookkuns) Om kos te berei
(fisika) Om dié temperatuur te bereik waar die dampdruk aan die atmosferiese druk gelyk is
Die sak met afval moet verwyder word voordat die hoender gekook word.[1]
Onder druk kook die water teen 'n hoër temperatuur (121 °C) as op die konvensionele manier, waar water teen 100 °C in stoom omgeskep word.[2]
| Vertalings: 1. kos |
|---|
| Engels: cook(en) Nederlands: koken(nl) Xhosa: ukupheka |
| Vertalings: 2. fisiese verskynsel |
|---|
| Engels: boil(en) Nederlands: koken(nl) Xhosa: ukubilisa |