laan - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| laan | lane |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| laantjie | laantjie |
'n Smal pad tussen bome
Een strook van 'n pad se baan wat uit meer as een laan bestaan
In 'n laan opry na 'n ou plaashuis[1]
As egter net die laan waarin die ongeluk gebeur het, gesluit word, bly die ander lane oop[1]
| Vertalings: |
|---|
| Engels: lane(en) Nederlands: laan(nl) v/m |
| Vertalings: |
|---|
| Engels: lane(en) Nederlands: rijstrook(nl) v/m |