mot - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Mot.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| mot | motte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| motjie | motjies |
(insekte) 'n Insek (gogga) wat aan die orde van vlinders (
Lepidoptera) behoort.
Die meeste spesies motte is slegs snags aktief.
| Vertalings: | |
|---|---|
| Engels: moth(en) Esperanto: tineo(eo) Nederlands: mot(nl) | Sotho (Noord-): mmoto Sotho (Suid-): mmoto(st) Tswana: mmoto(tn) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor mot.
Frans (fr)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | mot m | mots |
| (met lidwoord) | le mot | les mots |
Hulp:IPA: [mo]
Volapük (vo)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | mot | mots |
| Genitief | mota | motas |
| Datief | mote | motes |
| Akkusatief | moti | motis |
| Vokatief | o mot | o mots |
IPA: [mot], genitief: [moˈta], datief: [moˈte], akkusatief: [moˈti], vokatief: [oˈmot]; meervoud: [mots], genitief: [moˈtas], datief: [moˈtes], akkusatief: [moˈtis], vokatief: [oˈmots]