muur - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Muur.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| muur | mure |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| muurtjie | muurtjies |
IPA: [mɨːr], meervoud: [ˈmɨːrə]
میُرِی , meervoud: مُیرْ
muur, meervoud: mure, mu-re
- Regopstaande messelwerk.
- Binnekant van 'n kamermuur.
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor muur.
| Vertalings: 1.: Regopstaande messelwerk. | |
|---|---|
| Deens: mur(da) Duits: Mauer(de) Engels: wall(en) Esperanto: muro(eo) Frans: mur(fr), (sterk, dik muur:) muraille(fr) Italiaans: muro(it), (stadsmuur:) mura(it) Latyn: murus(la) Nederlands: muur(nl) Noors: mur(no) Pools: mur(pl) | Portugees: muro(pt) Russies: стена(ru) (stena) Spaans: muro(es), (stadsmuur:) muralla(es) Sweeds: mur(sv) Turks: duvar(tr), (stadsmuur:) sur(tr) Venda: luvhondo Xhosa: udonga Zoeloe: udonga(zu); ugange(zu) |
| Vertalings: 2.: Binnekant van 'n kamermuur. | |
|---|---|
| Duits: Wand(de) Engels: wall(en) Esperanto: muro(eo) Frans: mur(fr), (sterk, dik muur:) muraille(fr) Italiaans: parete(it) Latyn: paries(la) Nederlands: muur(nl); wand(nl) Noors: vegg(no) Pools: ściana(pl) | Portugees: parede(pt) Russies: стена(ru) (stena) Spaans: pared(es) Sweeds: vägg(sv) Turks: duvar(tr), (stadsmuur:) sur(tr) Venda: luvhondo Xhosa: udonga Zoeloe: udonga(zu); ubonda(zu) |
Nederlands (nl)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | muur m | muren |
| Verkleinwoord | muurtje, (Vlaams:) muurke | muurtjes, (Vlaams:) muurkes |
Hulp:IPA: [myr]
«Heb je die gasflessen achter het muurtje opengedraaid.»
Het jy die gasbottels agter die muurtjie oopgedraai?
Vogelmuur Stellaria media
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | muur v/m | — |
(plantkunde)
Stellaria 'n Genus kuidagtige plantjies
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Plantkunde in Nederlands