niks - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Voornaamwoord
niks

niks

Nie 'n enkele ding nie

  1. 'n Stokperdjie is daardie ding wat jy doen as jy niks beters het om te doen nie.[1]

iets

As dit gevolg word deur 'n byvoeglike naamwoord, is dit in die partitief. Die sin eindig met 'nie'

Vertalings:
Engels: nothing(en) Nederlands: niets(nl), niks(nl)
  1. My stokperdjie, my reisgenoot; C Le Roux; 2019

Kategorieë: