of - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Voegwoord
of

IPA: [of]

اَُوفْ

  1. Neweskikkend gebruik om 'n teëstelling uit te druk.
  2. Om iets anders te sê.
  3. Onderskikkend gebruik om 'n grammatikale verbinding uit te druk.
Vertalings: of
Arabies: 1, 2, 3 أو (au) (ar) Duits: 1, 2 oder(de); 3 ob(de) Engels: 1, 2 or(en); 3 if(en), whether(en) Frans: 1, 2 ou(fr) Nederlands: 1, 2, 3 of Papiaments: 1, 2, 3 òf Portugees: 1, 2 ou(pt) Sweeds: 1, 2 eller(sv); 3 om(sv), huruvida(sv) Spaans: 1, 2 ó(es); 3 si(es)

Engels (en)

Woord
of

IPA:

Suid-Afrikaans: [oː]

Brits: [ɔː]

Amerikaans: [ɔːɹ], [əɹ]

Van

Nederlands (nl)

Woord
of

IPA: [ɔf]

Voegwoord
of
  1. neweskikkend Of
  2. onderskikkend Of

«Pompen of verzuipen!»

Indien jy nie pomp nie gaan jy versuip!

«Ik weet niet of dit in Zuid-Afrika ook zo is.»

Ek weet nie of dit in Suid-Afrika dieselfde is nie.