pan - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

[1] 'n Pan.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
pan panne
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
pannetjie pannetjies

  1. (kookkuns) Ronde voorwerp met 'n steel wat in die kombuis gebruik word om kos gaar te maak.

  2. (geologie) 'n Induiking in die landskap waar opgaring van oppervlaktewater plaasvind; 'n klein meertjie.

  3. Haal die pan uit, ek wil spek en eiers vir ontbyt maak.

  4. Die diere drink soggens by die boonste pan water.

2. vleiland

Vertalings:
Engels: pan(en) Nederlands: pan(nl)

Spaans (es)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) (met lidwoord) (sonder lidwoord) (met lidwoord)
pan m panes

IPA: Standaardtaal tot 1957: [pan], meervoud: [ˈpanes]

Noord- en Sentraal-Spaans: [pan], meervoud: [ˈpanes]

Karibies: [pãŋ], meervoud: [ˈpaneh]

Silwerrivier-Spaans: [pan], meervoud: [ˈpaneh]

Brood

Kategorieë: