term - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
term terme
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
termpie termpies
  1. 'n Woord of uitdrukking met 'n bepaalde betekenis; vakwoord.

  2. (wiskunde) Elk van die getalle in 'n wiskundige ry.

  3. (wiskunde) 'n Uitdukking wat bestaan uit 'n konstante (die koëffisiënt) wat vermenigvuldig word met nul of meer veranderlikes. Elke veranderlike kan 'n eksponent hê wat 'n nie-negatiewe heelgetal is.

  4. Die Ystergordyn is 'n Westerse term wat deur Winston Churchill gewild gemaak is.

  5. Die elemente van die ry is die terme van die ry.

  6. Die uitdrukking − 5 x 2 y 3 {\displaystyle -5x^{2}y^{3}} {\displaystyle -5x^{2}y^{3}} is 'n term, maar − 5 x − 2 y 3 / 2 {\displaystyle -5x^{-2}y^{3/2}} {\displaystyle -5x^{-2}y^{3/2}} is geen wiskundige term nie

3: Eenterm, tweeterm, drieterm, veelterm

Vertalings:
Duits: Terminus(de) m Engels: term(en) Frans: terme(fr) m Fries (Westerlauwers-): term(fy) g Nederlands: term(nl) m Pools: termin(pl) m Spaans: término(es) m

Fries (Westerlauwers-) (fy)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord term g 1, 2: termen_1_: terms
Verkleinwoord termke termkes
  1. Derm
  2. Term

«Amber is in guod út de terms fan de potfisk.»

Amber is 'n stof uit die derms van die potvis.

«De betsjutting fan dy term wit net elkenien.»

Die betekenis van daardie term ken nie elkeen nie.