toekoms - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Inhoud
Gereedskap
Aksies
Algemeen
- Skakels hierheen
- Verwante veranderings
- Laai lêer
- Permanente skakel
- Bladinligting
- Haal dié blad aan
- Kry verkorte URL
- Switch to legacy parser
Druk/uitvoer
Ander projekte
Voorkoms
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| toekoms | — |
Woordafbreking
toe•koms
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Die tyd wat kom; wat nog moet gebeur.
Voorbeeldsinne
Die hede is 'n moment in tyd wat waargeneem word tussen die verlede en die toekoms.
In die toekoms sal robotte al die minder lekker werk doen.
Vertalings
| Vertalings: |
|---|
| Engels: future(en) Frans: futur(fr) m Nederlands: toekomst(nl) |
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=toekoms&oldid=202067"