volg - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | volg |
| Verlede Tyd | ek | het gevolg |
| Verdere vervoegings: volg (vervoeging) |
Uitspraak
IPA: teenwoordige tyd: [foɫχ]; verlede tyd: [χəˈfoɫχ]
Met Arabiese letters
teenwoordige tyd: فَُولْخْ ; verlede tyd: خِفَُولْخْ
Spelling tot 1909
teenwoordige tyd: folg; verlede tyd: gefolg
Werkwoord
Betekenisse
- Naloop; agternaloop.
- Begryp, snap.
- Handel na.
- Voortvloei uit.
- Langs loop, gaan.
- Daarna, later kom.
- Naboots.
- Bywoon, loop.
Eienskappe
Vertalings
| Vertalings: volg | |
|---|---|
| Duits: folgen(de) Engels: follow(en) Faroëes: fylgja(fo) Frans: suivre(fr) Nederlands: volgen(nl) | Papiaments: sigui Spaans: seguir(es) Sweeds: följa(sv) Yslands: fylgja(is) |