wandel - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Inhoud

Gereedskap

Aksies

Algemeen

Druk/uitvoer

Ander projekte

Voorkoms

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Uitspraak

(lêer)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek wandel
Verlede Tyd ek het gewandel
Teenwoordige deelwoord wandelende
Verlede deelwoord gewandelde

Woordafbreking

wan•del

Werkwoord

Betekenisse

Om te kuier as sport

Voorbeeldsinne

  1. Laat my langs die heide wandel,
    Waar die heiderosies blom
    Waar uit bossies en groen weiland
    Nuwe lenteliedjes kom.[1]

Vertalings

Vertalings: wandel
Duits: spazieren(de) Nederlands: wandelen(nl)

Verwysings

  1. Clarens village conservancy 2019-09-09

Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=wandel&oldid=213894"

Kategorieë: