bepaal - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend bepaal bepaalde
Vergrotend bepaalder
Oortreffend bepaaldste

IPA: [bəˈpɑːɫ], attributief: [bəˈpɑːɫdə]

IPA: onbepaalde wys: [bəˈpɑːɫ]; verlede deelwoord: [bəˈpɑːɫ]

بِپالْ , attributief: بِپالْدِی

onbepaalde wys: بِپالْ ; verlede deelwoord: بِپالْ

  1. Vasgestel.
  2. Stellig.
  3. Noukeurig aangewys.
  4. (taalkunde) Nader omskrywend.

bepaald

Vertalings: bepaal
Duits: 1 festgesetzt(de), festgestellt(de); 2, 3, 4 bestimmt(de) Engels: 1 specified(en), fixed(en); 2 explicit(en); 3 decided(en), distinct(en); 4 definite(en)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek bepaal
Verlede Tyd ek het bepaal
Teenwoordige deelwoord bepalend
  1. Vasstel.
  2. Beslis.
  3. Jou beperk tot.
  4. Voorskryf, vereis.
  5. (taalkunde) Nader omskryf, as bepaling dien.
Vertalings: bepaal
Duits: festlegen(de), verfügen(de), bestimmen(de), anberaumen(de), abstecken(de), umschreiben(de), bestimmen(de) Engels: fix(en), appoint(en), determine(en), ordain(en), stipulate(en), define(en), state(en), decree(en)

Nederlands (nl)

Hulp:IPA: [bəˈpal]

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bepalen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bepalen
  3. gebiedende wys van bepalen

1.: Ik bepaal.

2.: Bepaal je?

3.: Bepaal!