huis - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

[1] 'n Huis.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
huis huise
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
huisie huisies

هَُیْسْ , meervoud: هَُیْسِی

onbepaalde wys: هُیْسْ ; verlede deelwoord: خِهُیْسْ

  1. Gebou om in te woon.

  2. Familiekring, huisgesin.

  3. Vorstelike geslag.

  4. Omhulsel, koker.

  5. Die huis het 2 slaapkamers, 'n sitkamer, eetkamer en 'n waskamer.

  6. As sy in die koshuis woon, verlang sy huis toe.

  7. Die huis van Oranje is die Nederlandse koningshuis.

  8. Gee my bril se huisie aan.

Vertalings: 1. Gebou om in te woon.
Bosnies: kuća(bs) Bretons: ti(br) Bulgaars: кьща(bg) (kësjta) Duits: Haus(de) Duits (Middelhoog-): hūs (gmh) Duits (Ou Hoog-): hūs (goh) Engels: house(en) Engels (Oud-): hūs (ang) Esperanto: domo(eo) Frans: maison(fr) Goties: 𐌲𐌰𐍂𐌳𐍃(got) (gards) Hongaars: ház(hu) Ido: domo(io) Interlingue: dom(ie) Italiaans: casa(it) Katalaans: casa(ca) Kroaties: kuća(hr) Latyn: domus(la) Limburgs: hoes(li) Luxemburgs: Haus(lb) Moldawies: casă Nederlands: huis(nl) Middelnederlands: huus Noors: hus(no) Oerdoe: گھر(ur) (ghar) Persies (Oos-): خانه(prs) (chana) Persies (Wes-): خانه(fa) (chane) Pools: dom(pl) Portugees: casa(pt) Roemeens: casă(ro) Russies: дом(ru) (dom) Serwies: кућа(sr) (kuća) Slowaaks: dom(sk) Spaans: casa(es) Sweeds: hus(sv) Tsjeggies: dům(cs) Turks: ev(tr) Turks (Osmaans): أو (ev) (osm) Venda: nnḓu Volapük: dom(vo) Wit-Russies: дом(be) (dom) Xhosa: indlu Yslands: hús(is) Zoeloe: indlu(zu)
Vertalings: 2. Familiekring, huisgesin.
Duits: Haus(de) Duits (Middelhoog-): hūs (gmh) Duits (Ou Hoog-): hūs (goh) Engels: house(en) Engels (Oud-): hūs (ang) Goties: 𐌲𐌰𐍂𐌳𐍃(got) (gards) Ido: domo(io) Latyn: domus(la) Luxemburgs: Haus(lb) Nederlands: huis(nl) Middelnederlands: huus Persies (Oos-): خانه(prs) (chana) Persies (Wes-): خانه(fa) (chane) Serwies: кућа(sr) (kuća) Volapük: dom(vo) Yslands: hús(is)
Vertalings: 3. Vorstelike geslag.
Duits: Haus(de) Engels: house(en) Nederlands: huis(nl)
Vertalings: 4. Omhulsel, koker.
Duits: Haus(de) Engels: house(en) Nederlands: koker(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek huis
Verlede Tyd ek het gehuis
Verdere vervoegings: huis (vervoeging)

Aanwesig wees, jou verblyf hê, woon. (weinig gebruik)

Daar in die donker bosse, waar ongediertes huis.

Onoorganklik.

Vertalings: huis
Duits: hausen(de) Esperanto: domi(eo) Engels: house(en)

Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord huis o huizen
Verkleinwoord huisje huisjes
Verouderde vorme
Genitief huizes huizen
Datief huize huizen

Hulp:IPA: [ɦœʏ̯s]

,

meervoud:

Hulp:IPA: [ˈɦœʏ̯.zə(n)]

Belgies: [(h)œə̯s], meervoud: [ˈ(h)œə̯zə(n)]

Huis

Kategorieë: