knip - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | knip |
| Verlede Tyd | ek | het geknip |
| Teenwoordige deelwoord | knippend | |
| Verlede deelwoord | geknipte |
om met 'n skër te sny
om jou oë vir 'n oomblik toe te maak
Jy kan enigiets by die mengsel voeg, soos stukkies geknipte jellie-lekkers of rooi, geel of groen geknipte kersies – die keuse is joune.'[1]
Jy kan nie nies met jou oë oop nie en jy knip jou oë meer gereeld wanneer jy met iemand in gesprek is[2]
| Vertalings: 1. met skêr |
|---|
| Engels: cut(en) (with scissors) Nederlands: knippen(nl) |
| Vertalings: 2. met oë |
|---|
| Engels: blink(en) Nederlands: knippen(nl) |
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| knip | knippe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| knippie | knippies |
sluiting
'n klein hoeveelheid soos tussen jou duim en wysvinger
Bring die knip aan die deur en kis aan om die deur toe te hou. [3]
Vat Ramaphosa se NGV-beloftes met 'n knippie sout en 'n paar pille.[4]
| Vertalings: 1. sluiting |
|---|
| Engels: latch(en) Nederlands: knip(nl) m |
| Vertalings: 2. hoeveelheid |
|---|
| Engels: pinch(en) Nederlands: snufje(nl) o |