vrees - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vrees | vrese |
IPA: [friə̯s], meervoud: [ˈfriə̯sə]
IPA: onbepaalde wys: [friə̯s]; verlede deelwoord: [χəˈfriə̯s]
فْرَِیسْ , meervoud: فْرَِیسِی
IPA: onbepaalde wys: فْرَِیسْ ; verlede deelwoord: خِفْرَِیسْ
frees, meervoud: frése
onbepaalde wys: frees; verlede deelwoord: gefrees
- Angs.
- Ontsag, eerbied.
| Vertalings: vrees | |
|---|---|
| Duits: Furcht(de), Angst(de) Engels: fear(en) Frans: crainte(fr), peur(fr) Goties: 𐌰𐌲𐌹𐍃(got) (agis) | Italiaans: paura(it) Russies: боязнь(ru) (bojazn), страх(ru) (strach) Spaans: temor(es), miedo(es) Sweeds: fruktan(sv), rädsla(sv) |
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vrees |
| Verlede Tyd | ek | het gevrees |
| Verdere vervoegings: vrees (vervoeging) |
Bang wees.
| Vertalings: vrees |
|---|
| Duits: fürchten(de) Engels: fear(en) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor vrees.
Nederlands (nl)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | vrees v | vrezen |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | vrees | vrezen |
| Datief | vreze | vrezen |