kleinseun - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kleinseun | kleinseuns |
IPA: [ˈkləɪ̯nsɨə̯n, ˈklə̃ɪ̯̃sɨə̯n], meervoud: [ˈkləɪ̯nsɨə̯ns, ˈklə̃ɪ̯̃sɨ̃ə̯̃s]
كْلَیْنْ سُیِنْ , meervoud: كْلَیْنْ سُیِنْسْ
Seun van iemand se seun of dogter.