naam - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| naam | name |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| naampie | naampies |
IPA: [nɑːm], meervoud: [ˈnɑːmə]
نَامْ , meervoud: نَامِی
naam, meervoud: náme, na-me
Vaste woord om 'n persoon of saak afsonderlik aan te dui.
Beroemdheid, reputasie, bekendheid.
Wat is jou naam?
Hy is besig om naam vir homself te maak.
«Die kind se naam is Wit Willem. »
’n Saak is afgehandel en daar kan niks meer aan gedoen word nie (hy is nou klaar met dié naam gedoop).
Nederlands (nl)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | naam m | namen |
| Verkleinwoord | naampje | naampjes |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | naams | namen |
| Datief | naam | namen |